fbpx

Loka Pretoria

About Us

Paar Woorde Oor Ons

Loka Pretoria

“Ek het n passie vir mense en n passie vir klere en die maak my deur en deur n Loka verslaafde!! Dit is vir my n voorreg om elke dame met soveel selfvertroue en liefde aan te kan trek in hierdie ongelooflikke, unieke klere! Elke vrou verdien n stukkie Loka liefde! Daar is niks lekkerder vir my om n glimlag en opgewondenheid op elke klient se gesig te sien wanneer hul Loka aantrek en vir hulself te sien hoe vleiend die klere is en hoe mooi hul lyk, maak nie saak watter grootte of lengte nie, Loka werk net vir elke tipe vrou elke keer!

Natuurlik is my gunsteling deel om die kliente se gesigte te sien wanneer hul hoor “Loka hoef jy nie eers te stryk nie, jy was dit en pak terug in jou kas!” Elke vrou se droom word waar met daardie woorde! 😅🌸”

Anneli – Eienaar van Loka Pretoria

National Shipping
Best Quality
Best Offers
Secure Payments